Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE MOOISTE SPROKIES VAN GRIMM

’n Keur deur MARITA VAN DER VYVER; illustrasies deur PIET GROBLER (Human & Rousseau, R309*)

Die mooiste sprokies van Grimm het die eerste keer in 2010 verskyn en hier is die tweede uitgawe nou in ’n nuttige slapbandvorm.

Marita van der Vyver het 40 sprokies wat haar gunstelinge is uit Duits vertaal en afgestof en gepoets om ’n nuwe generasie aan ou gunstelinge bekend te stel soos , , , , , en . Ook minder bekende sprokies soos , , en is ingesluit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related