Twaalf beginsels van akkurate prestasiemeting
Die beste presteerders is nie noodwendig die beste diere vir ’n sekere plaas of omgewing nie. Die klassieke voorbeeld is diere wat aanhou groei en ’n hoë volwasse gewig bereik, maar wat weens ’n té hoë onderhoudsbehoefte nie elke jaar ’n kalf of lam kan lewer nie. Optimale groei moet die uitgangspunt wees en nie noodwendig maksimum groei nie.
As jy bloot op groeiteelwaardes vir hoë groei konsentreer, kan jy maklik geboortegewig ook verhoog, tensy jy vir ’n gemiddelde of lae geboortegewig as doelwit teel. Uit ’n ekonomiese oogpunt bly vrugbaarheidsteelwaardes, soos skrotumomtrek en dae tot kalf, verreweg die belangrikste aspekte.
Die meeste bees- en skaaprasse het nou teelwaardes vir groei, vrugbaarheid en karkaseienskappe. ’n Mens moet altyd prioriteite by ’n teeldoelwit vir jou diere hê. Daar is selfs rand-indekse vir sekere produksiestelsels om daarmee te help. Dit is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days