Natuurskoon se vrede . . .
Mar 15, 2020
3 minutes
FOTO’S: DANIËLLA VAN HEERDEN
FOTO: CORNÉL VAN HEERDEN
Die ander motors by die piekniek- en uitkykpunt neffens die Sterkfonteindam, waar ons stop en bene rek op pad na ons Drakenbergse bestemming, het byna almal ’n bergfiets of twee op die dak.
Dié vakansiegangers lyk almal fiks en sportief en is duidelik op pad na (of terug) van ’n flukse, fikse bergvakansie.
Ons, daarenteen, doen alles met ’n slakkegang – ons is immers op pad na ’n (die laaste wegbreek voor pienkvoet haar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days