Rapport

’n Regte leier vir sy tyd . . .

D it is reeds duidelik dat ons baie gaan leer uit die Covid-19-krisis. Vir ekonomiese ontleders gaan vrae oor die markte se radikale reaksies en onvermoë om selfremediërende stappe te doen, oor diversifisering van markte om minder afhanklik van China te wees en die rol van sentrale banke slegs ’n paar van die uitdagings wees.

Vir beleidsbepalers in die gesondheidsektor gaan die yslike probleme wat Italië, die VSA, Brittanje en ander hoogs ontwikkelde lande ervaar baie vrae oor open-bare gesondheidstelsels skep. Net Duitsland en Suid-Korea kon werklik die sterftesyfer laag hou.

Die politieke implikasies gaan ’n nog meer intense debat tot gevolg hê. Pres. Cyril Ramaphosa is een van die leiers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related