Kuier

WINS OP WIELE

Duisende mense verdien elke dag hul brood en botter in die kosbedryf én dis ’n gewilde keuse om ’n besigheid van jou eie te begin.

Maar hoe gemaak as jy ’n restaurant of ’n catering maatskappy van jou eie wil begin, maar jy het nie die kapitaal om ’n perseel of ruimte te huur nie?

’n Blink idee is om ’n voedselvragmotor of food truck, soos die meeste mense dit ken, te begin. Maar net omdat dit dalk ’n goedkoper opsie is om jou eie besigheid te begin, beteken dit nie dis noodwendig ’n makliker een nie.

Elke besigheid kom met sy eie lys van voordele en nadele.

Jy kan besluit om elke naweek by ’n mark te gaan staan of elke dag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related