Kuier

BLIND & GEBIND

Die spreekwoord sê die liefde is blind en terwyl baie van ons dié uitdrukking figuurlik gebruik, is dit letterlik die waarheid vir die blinde paartjie Frankford en Cindy Williams wat op Valentynsdag vanjaar op Robbeneiland ewige trou aan mekaar beloof het.

Hoewel Frankford (37) en Cindy (34) van Eersterivier in die Kaap mekaar nog nooit “gesien”het nie, is hulle aan mekaar se sy sedert hulle 13 jaar gelede by ’n blinde krieketwedstryd ontmoet het. Die paartjie sê hulle het elke hoek van die ander se hart leer ken en dis al wat vir hulle saakmaak.

Frankford en Cindy was albei nog op skool toe hulle hul sig weens die oogtoestand gloukoom (glaucoma) verloor het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related