Kuier

’N PA SE PYN

Jy bring nie kinders in die lewe om jou te mishandel of seer te maak nie. Dwelms verander ons kinders. Dit verwoes nie net die gebruiker se lewe nie, nee, dit verwoes gesinne. Dit vernietig gesinne …”

Dít is die hartseer woorde van Titus Swartz (54) van Robertson in die Boland nadat hy in Januarie in die gemak van sy eie huis deur sy 26-jarige tikverslaafde seun, Marco, aangeval is. Die pa en seun het gestry en kort voor lank het Marco ’n kokende pot kos van die stoof af gegryp en sy pa daarmee gegooi.

En al is die bedroefde pa nou aan die herstel, vertel hy in ’n openhartige onderhoud met Kuier dat die pad na fisiese genesing veel makliker is as dié van geestelike genesing.“Ek is van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related