Sê jou sê
Mar 20, 2020
2 minutes
DEUR EMILE BUTLER-O’BRIEN.
![tvplusafri200325_article_070_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/45lz27r96o7qna4q/images/file199AGWV4.jpg)
Haai nee, ek kyk waarlik nie meer na Suidooster nie. Kinders kyk ook die sepie en daar is nou net nie goeie storielynie nie. Ek sal maar weer inskakel as Tim se gekonkel uitkom. – PETRONELA, SMS
Wade raak nou vervelig met sy gesanik oor Zoe in Suidooster. Dit is pateties. – CHRISTI, SMS
Kan Marko in 7de Laan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days