Huisgenoot

MY SWAAR PAD NA DIE SKERM

OP DIE grootskerm bons sy rond met jeugdige energie – sy het ’n huppel in haar stap, swaai haar heupe en dans met die oorgawe van iemand wat gemaklik in haar lyf voel.

Maar al lyk die karakter Lara in die fliek Vergeet my nie asof geen sorge aan haar rem nie, moes die aktrise wat dié rol op die silwerdoek vertolk al ’n swaar, seer pad stap en kon sy allermins ligvoets deur haar jong jare beweeg.

Want Kenley Swart (26) moes ’n lang stryd teen outoïmmuunsiektes voer en vertel dit het haar soms byna ondergekry. Eers het haar liggaam te swak geword vir een van haar gunstelingtydverdrywe – dans – en later moes sy selfs met krukke in die strate van haar tuisstad, Kaapstad, rond-“hinkepink”.

Haar gesondheidstryd was moeilik, erken Kenley,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related