JOU STERRE
Mar 06, 2020
3 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
RAM
21 MRT – 19 APR
Jou persoonlike jaar staan einde se kant toe en ’n nuwe begin wag om die draai, so reg in die kraal van ’n Ram, wat hierop floreer. Dis ’n gunstige tyd om te dink oor opsies om jou jaar ’n hupstoot te gee, of dit nou ’n partytjie saam met jou vriende is, ’n viering saam met geliefdes of ’n avontuur vir een. Voor jy kop eerste in die nuwe jaar inspring, raak ontslae van gewoontes wat jou in die pekel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days