Huisgenoot

Nuut op die rakke

DOOIEGETY

Deur BETS SMITH (Lapa, R300)

Hoewel die dood saam met Rick se liggaam uit hul lewe vertrek het, was daar sedert die verdwynings ’n ander, ongewenste teenwoordigheid in haar huis. ’n Onbekende sluiper wat op 13-jarige dogtertjies teer, lê op die loer, gereed om te gryp wanneer sy nie op haar hoede is nie.

Daleen, ’n fotograaf, en haar tienerdogter, Dalri, gaan woon op ’n idilliese kusdorpie waar hulle die dood van hul man en pa moet verwerk. Nog hartseer tref hulle toe Daleen se beste vriendin op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Hoe Goed Ken Jy? Zayn
1 Zayn het onlangs op die BBC-reeks CBeebies Bedtime Story Show ’n kinderboek gelees. Wat was die boek se naam? A: Pink Trucks deur Sam Clarke B: Music Is in Everything deur Ziggy Marley C: I Lived Inside a Whale deur Xin Li 2 Zayn het onlangs gesê h
Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wie het die Vier seisoene gekomponeer? 2 Wat is die afgeronde spoed van lig min of meer: 160 000 km/s, 230 000 km/s of 300 000 km/s? 3 In watter land is die antieke stad Petra? 4 Wat is die wêreld se hoogste waterval? 5 Van watter neute word marsep
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na v

Related