Huisgenoot

DIE KOORS TUSSEN MY EN VRYHEID

BYNA twee maande lank was sy ’n gyselaar van die virus wat die wêreld in sy wurggreep het. Ver anderkant die waters was sy dagin, daguit, weekin, weekuit vasgekeer in haar woonstel in die land waar COVID-19 in Desember die eerste keer sy kop uitgesteek het.

Terwyl haar geliefdes in Suid-Afrika moes toekyk hoe die siekte oor grense heen versprei terwyl dié grense toenemend gesluit word en ál meer vlugte gekanselleer word, was die jong mediese student van Limpopo in Suid-Afrika saam met miljoene ander mense in kwarantyn in die stad Jingzhou in China.

Sê nou net sy word ver van haar mense siek in die vreemde, het sy gevrees.

Toe swaai Unarine Jessica Rakole (22) se tronkdeur as’t ware vir haar oop – sy kry ’n e-pos van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related