REUSESTAD ’N SPOOKDORP
Feb 07, 2020
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
DIT was die kans van ’n leeftyd, ’n geleentheid om haar vlerke te sprei en die wêreld te sien. Toe die Oos-Kapenaar Jessika Bailing, met haar onderwysgraad vars in haar sak, in ’n vliegtuig klim na China, was sy opgewonde oor haar nuwe avontuur.
Jessika (23) het die stad Wuhan, in China se Hubei-provinsie, met sy lewendige atmosfeer en groot verskeidenheid restaurante as haar nuwe tuiste gekies.
Maar skaars ’n jaar later voel haar woonstel in dié stad meer soos ’n tronksel as ’n basis van waar sy haar omgewing kan verken.
Sy het haar klas gaan neem het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days