Kuier

GERED & geseën

Uit die hoek van sy oë het hy die taxi sien aankom, maar dit was te laat om iets te doen. Die taxi was te vinnig en sy bakkie se remme te stadig. Toe hy homself weer kom kry, het hy net ’n groot slag gehoor en alles het begin draai.

Toe hy vir ’n oomblik bykom, het hy net glas oral gesien en sirenes gehoor. Leo dos Santos (32) van Johannesburg se lewe sou nooit weer dieselfde wees ná daai dag vyf jaar gelede nie.

Hy onthou dat hy vir ’n oomblik die opgefrommelde oorblyfsels van sy Nissan NP200 gesien het toe nooddienste hom in die ambulans

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related