Klaar met kees
Jan 26, 2020
3 minutes
FOTO’S: NICO VAN GIJSEN
Die kortaf blaf van ’n bobbejaan het my laat omkyk. Hy moet naby wees, het my ervaringsengel my gewaarsku. Maar voordat ek nog behoorlik die rigting of die afstand kon peil, is ons Sondagoggend-rustigheid langs die see in chaos gedompel.
’n Trop van sowat 20 bobbejane was skielik oral om ons. En aan die hardloop. Na ons toe, verby ons en dan weer na ons toe. Die groter mannetjies, al blaffend en met ontblote slagtande, het hul aggressie vertoon. Teenoor wie, ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days