Rapport

SA se vleistande is nog nie getrek

Anders as wat Suid-Afrikaanse supermarkte en voorstanders van plantgebaseerde diëte verbruikers wil laat glo, is veganisme nie besig om die oorhand te kry nie. Daarvoor eet Suid-Afrikaners nog te fluks vleis.

Luidens die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) se jongste syfers het die totale verbruik van varkvleis, hoender, beesvleis en eiers van 2008-’09 tot 2017-’18 toegeneem. In die geval van vark

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band