Landbouweekblad

Praat die pryse op óf af

OOR die jare het Manie al geleer dat daar altyd diegene sal wees wat dink die nasionale oesskatting is te hoog of te laag op ’n gegewe tyd. Dan word dit gewoonlik afgemaak as iemand wat die pryse probeer op- of afpraat.

Nogtans voel dit of vanjaar se verskil in menings, veral ten opsigte van die mielie-oes, selfs groter as ander jare is. Terwyl die Oesskattingskomitee die afgelope vier maande die mielie-oes telkens opwaarts aangepas het en nou op ’n geraamde oes van 16,2 miljoen ton staan (6% hoër as verlede jaar se 15,4 miljoen ton) is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.