Baba & Kleuter

SO HET ONS GEMAAK

❱❱ DIE LES WAT EK GELEER HET Ek het na te veel mense se borsvoedingsraad geluister en dit het my deurmekaar gemaak. Kies een persoon wat jou mentor kan wees.

MY WENK Ek het een bors uitgemelk terwyl my baba aan die ander bors gedrink het. So het ek my melkproduksie vermeerder en ’n groot melkvoorraad opgebou. Ek dink nou nog dit het gesorg dat ek al drie my seuns elkeen langer as ’n jaar suksesvol kon borsvoed. MILANJÉ ESTERHUIZEN, BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT

❱❱ Ek wens ek het vooraf meer oor borsvoeding gelees en navorsing gedoen. Ek was heeltemal onvoorbereid.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related