Baba & Kleuter

LAAT DIE VLAM brand!

Jy het pas ’n baba gehad. Behalwe dat jy nou elke drie uur opstaan vir voedings, doeke ruil en ’n honderd ander dinge voel jou lyf glad nie soos jou eie nie. Dis nog besig om ná die geboorte te herstel en tussendeur maak dit ook melk vir jou baba.

Ons weet jy is lief vir jou man en dat jy voor die geboorte seks baie geniet het. Maar ons verstaan ook dat jou libido-vlam nou laag brand. Voor jy weer maak of jy ’n kopseer het, gaan ons jou help om jou liefdeslewe terug op dreef te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter3 min read
O wee, DIS DAG DRIE
Die bedrukte gevoel wat nuwe ma’s kort ná hul bevalling kry, is so algemeen dat medici dit as normaal beskryf. Maar hoekom ly so baie vroue aan die berugte derdedag-depressie, en is daar enige salf te smeer aan dié toestand? Dis vir baie eerstekeer-m
Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat

Related