Baba & Kleuter

DIE SPEELREËLS VIR SPATARE

Spatare is groot, bonkige are en kan voorkom op van die vagina en labia tot op die bo- en onderbene. Dit kan simptome soos pyn, swelling en krampe tot gevolg hê, sê dr. Johan Blignaut, ’n spesialischirurg by Vein Centres South Africa, ’n mediese praktyk in Johannesburg en Durban.

Dit kan ook op die vulva vorm, en aambeie is eintlik niks anders nie as spatare om jou anus. Nog tipiese spatare is spinnekopare, oftewel fyn aartjies wat op die dye en onderbene kan voorkom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related