’N SEËN OF STRAF?
Oct 25, 2019
5 minutes
DEUR TARREN-LEE HABELGAARN
Die Afrikaanse sanger Lucas Maree se liedjie “Ek sou kon doen met ’n miljoen” was destyds ’n groot treffer en menige wat al ooit gewens het vir ’n ekstra geldjie, het hardop saam met Lucas gesing omdat hulle drome gehad wat net geld kan waar maak.
Maar al droom baie van ons ons word kitsmiljoenêrs deur byvoorbeeld die Lotto of Powerball te wen, maan kenners dis ewe stresvol om geld te hê as om dit nié te hê nie. En, waarsku hulle, as jy nie weet hoe om jou miljoene reg te bestuur nie, kan jy sommer baie gou weer platsak wees en in sak en as sit.
Alexa Barends (36) van Muizenberg in Kaapstad beaam wat die kenners sê. Sy en haar man, Brandon (38), is albei
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days