Landbouweekblad

Geen struikelblok te groot vir dié SEB-boerdery

LIGGING

Ceres, Wes-Kaap

KORTOM

■ Donkerbos-landgoed het met die hulp van ’n kommersiële banklening Eyethu Intaba saam met 13 van sy sleutelpersoneel begin.

■ Die aandeelhouers het bewese produksie-ondervinding en streef die hoogste standaarde na.

■ Dis waarskynlik beter dat die regering nie die projek finansier nie, want dit laat hulle toe om hul eie gesonde ekonomiese besluite te neem.

Suksesvolle mans, vroue of besighede gebruik die klippe wat oor hul pad kom as boustene vir ’n stewige fondasie, begin mnr. Johnny Karolus, bestuurder van Eyethu Intaba, sy toespraak tydens die Landbouweekblad- PALS-grondsimposium op Ceres.

Dit word gou duidelik by Eyethu Intaba is elke struikelblok – of dit nou hael, ryp, duur finansiering, kontantvloei, stadige opbrengste op beleggings, onbetroubare kragvoorsiening, marktoegang, politieke onsekerheid, burokratiese rompslomp – aanmoediging

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related