Weg! Platteland

Tyd vir boekevat

Saam: ’n Eeu van Suid-Afrikaanse gemeenskapsresepte deur Errieda du Toit

Onthou jy daardie nederige resepteboekies met trefferresepte uit die gemeenskap waarmee skole, verenigings en klubs donkiejare lank geld ingesamel het? Die bekende huiskok Errieda du Toit het 150 van dié boekies bestudeer en as inspirasie gebruik vir hierdie plesierige huldeblyk aan die genre. Haar aanslag is modern en effens tong-in-die-kies, maar die soet en sout gebak, eenskottelwonders, kuier-en nostalgiekos en wêreldgeregte is nog net so smaaklik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland5 min read
Dinofeng Se Bont Broeikas
Onthou jy nog die mixed grill, alomteenwoordige kroonstuk op plattelandse spyskaarte in die jare sewentig en tagtig? Dis waarvoor jy skielik lus kry as jy een Vrydagmôre die nuwe Makers Village op Cullinan binnestap met ’n honger kol op die maag. In

Related Books & Audiobooks