Prikkels in die peperpot
Oct 08, 2018
3 minutes
teks ERRIEDA DU TOIT
Peperkorrel, met jou krag om ’n mens se geheime uit te sweet; waar is jy in my tyd van nood?
Enige kok wat instinktief na die pepermeul uitreik, verstaan dié hulpkreet van Tilo, die immigranteienaar van ’n speserywinkel in die verfilmde roman The Mistress of Spices.
Peper en sout is die Jin-en-Jangpaar van die geurwêreld, toegewyd om die beste uit die ander te bring. Uit die sout- en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days