Weg!

Dr. Jacqueline King

Hoekom wou jy riviere bestudeer? Ek het in 1971 aan die Universiteit van Kaapstad begin studeer. Ek was ouer as die meeste ander studente en het nie eens matriek gehad nie. Ek het ’n B.Sc.-graad in dier- en plantkunde verwerf.

Daai tyd het almal doktorsgrade in mariene biologie gedoen. Ek het besluit om stroomop te wees en ’n Ph.D in varswaterekologie aangepak. Ek was nie seker of ek en my man altyd naby die see sou bly nie; dus het ek waterdiere en -plante in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg11 min read
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related