Weg!

Die volle spektrum

Romerige hoender met spek en appel

Genoeg vir 4 Bereidingstyd 10 minute Gaarmaaktyd 25 minute

Dié eenskottelgereg vorm ’n ryk sous – heerlik met ’n snytjie brood.

Jy benodig

 4 hoenderborsies mét vel en been
 sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
 8 repe strepiespek
 1 eetlepel elk botter en olie
 2 klein Pink Lady-appels, klokhuis verwyder en in dun skyfies gesny
 6 piekeluitjies, geskil en middeldeur gesny
 2 eetlepels sjerrie
 ½ koppie appelsider
 4 takkies tiemie (of gebruik ’n knippie droë tiemie)
 1 koppie room

Só maak jy

1 Sny twee kepe deur die vel van elke hoenderborsie en geur dit mildelik met sout en peper. Vou die spek om elke borsie en druk daarvan ín die kepe. 2 Verhit die botter en olie saam in ’n pan en braai die hoender tot goudbruin oraloor. Roer die appelskyfies en uitjies by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek

Related