Weg!

KLASSIEKE AFRIKAANS

Suid van die wind

deur Elsa Joubert

Tafelberg, 1965

Ons daal skerp. Op die blou see wat vinnig nader kom, sien ons ’n spatsel groen. Met oorweldigende vaart kom dit nader. Land, berge – snaakse gevormde, spits, vulkaniese berge, klein dwergbergies – en grond; paaie waarop motors soos kewers kruip, word sigbaar. Die geweldigste indruk van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related