Vrouekeur

Sy DROOM vir sy SKOOL

Dit was vier en ’n half dekades van hard werk, innoverend dink en vasbyt in soms baie hartseer omstandighede, maar elke keer wanneer ’n kind bo sy omstandighede uitgestyg het, was dit vir Hermanus Mouwers (64) bevestiging dat hy hom in die regte werk en op die regte plek bevind.

Hy verlaat nou die onderwysberoep – 43 jaar nadat hy sy loopbaan by Uitsig Primêr begin het net ’n jaar nadat dit gestig is en 19 jaar nadat hy hoof geword het.

As daar enigiemand is wat die omstandighede hier verstaan, is dit Hermanus.

Om dit as ’n agtergeblewe skool te beskryf, skets nog nie die volle prentjie nie. Ry jy die gebied binne, is dit asof ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur2 min read
Op die SKERM
Met Elle Fanning en Justice Smith Regisseur Brett Haley LIEFDESDRAMA Tienerselfmoord is ’n gevoelige kwessie, veral wanneer ’n vrou nie sonder haar oorlede suster kan oorleef nie, en haarself vir haar suster se dood verantwoordelik hou. Verwyte, die

Related