Vrouekeur

Kies ’n boek

Vir jonger lesers is daar baie opwindende nuus. (En baie ouer lesers sal net soveel hiervan geniet.)

Die wenners van die Sanlam-prys vir jeuglektuur het pas verskyn. Die goue toekenning het gegaan aan Derick van der Walt se roman Toring van jasmyn. Van der Walt het geen bekendstelling as jeugskrywer nodig nie. Lien se lankstaanskoene is met verskeie pryse bekroon en met Willem Poprok en Hoopvol het hy hom as een van die voorste Afrikaanse jeugromanskrywers gevestig.

voldoen aan twee besonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related