Vrouekeur

Die storie agter die storie

Wanneer mense met mekaar praat oor die boeke wat hulle gelees het, vertel hulle mekaar meestal van die emosionele impak wat dit op hulle gehad het – hoe dit hulle laat voel het. Waaroor egter dikwels nié gepraat en geskryf word nie, is die manier waarop die roman geskryf is, die maniere waarop taal en verteltegnieke aangewend word. Selde word gevra hoekom die roman byvoorbeeld’n bepaalde effek op die leser het, wat in die teks veroorsaak dat die leser emosioneel reageer.

Dit kan egter baie, te lees. Ek sal binnekort’n vollediger bespreking daarvan skryf, maar sommer so met die oopmaak van die roman en die lees van die eerste paar bladsye val die manier waarop Van Heerden vertel en hoe hy taal aanwend,’n mens op.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related