Vrouekeur

MEERAS KEEN KEER?

Jy sal nooit weer iemand kan liefhê soos die man in jou lewe nie! Jy is oortuig liefde kán vir ewig duur. Jy kan jou eenvoudig nie die lewe sonder hom voorstel nie. Vir jóú is die cliché dat daar vir elke vrou of man net een spesiale persoon is wat vir hom of haar bedoel is, absoluut waar.

Maar skielik is hy weg. En vir die eerste keer begin jy wonder: Kan mens dalk tog twee keer in een leeftyd met volle, onvoorwaardelike oorgawe liefhê?

Vrouekeur wou by Louis Awerbuck, sielkundige en medeskrywer van Ek & jy – verhoudings wat werk, weet of die feëverhaal dat ware liefde bestaan en vir ewig kan duur, waar is.

“Daar is definitief voorbeelde van feëverhale wat met geluk sowel as tydsduur te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker

Related