Vrouekeur

Terapietoeps

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ly 450 miljoen mense wêreldwyd aan geestes-of neurologiese afwykings – waarvan twee derdes nooit hulp soek nie. Goeie geestesgesondheid hou volgens die WGO met geestelike en sielkundige welstand verband.

Navorsing deur digitale navorsingspesialiste, onefourzero, in Brittanje, toon dat die vraag na toeps vir geestesgesondheid tussen 2014 en 2018 met 566% gestyg het.

“Die ontwikkeling van gesofistikeerde slimfone het nie net die wêreld kleiner gemaak nie, maar dit bied ook aan ons die geleentheid om binne enkele sekondes enige inligting of vermaak te vind,” sê Derika de Villiers, ’n kliniese sielkundige.

“Of ons belangstel om die weerberig in Spanje vir die volgende week te volg, internasionale nuusbrokkies te lees of ’n spyskaart te ontwikkel met net die bestanddele in ons yskas – jou slimfoon kan jou met alles help. Hoekom dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho

Related