Vrouekeur

Flieksterre GESELS

Die jaar is 1981. Suid-Afrika se wit minderheidsregering is in ’n stryd op die suidelike grens van Angola gewikkel. Soos alle wit mans oor die ouderdom van 16, moet Nicholas van der Swart twee jaar se verpligte militêre diens verrig. Die bedreiging van kommunisme en die sogenaamde “swart gevaar”, hoor die dienspligtiges van hul oppergesag, is op hul voorstoep.

Nicholas weet egter dít is nie die enigste gevaar waarteen hy moet skerm nie. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related