Vrouekeur

Trotse VOORTBESTAAN

andat ek die eerste keer van Jólabókaflód oftewel die Kersfees-boekevloed gehoor het, dreig ek al om Ysland toe te gaan. Op hierdie onherbergsame eiland met ’n bitter klein bevolking word meer boeke per kapita as in enige ander land gepubliseer. En aangesien die meeste boeke kort voor Kersfees verskyn, het die tradisie ontstaan om op Oukersaand vir mekaar boeke present te gee en om die res van die Kerstyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related