Klassieke style BLY BO!
Mar 02, 2020
3 minutes
Deur MARYKE ROBERTS
Foto’s MIKE DEI CONT
Michael, Janine, Matina (16), Milli (15) en Leo (11) O’Grady en hul hond, Lucky, woon die afgelope vyf jaar in Sentraal-Paarl, bekend as Hoog en Droog. Baie van die wamakers het in die ou dae daar gewoon, omdat dit droër hoër op teen die berg is. Die vallei was natter en sleg vir die houtwawiele, want dit het kromgetrek.
Michael het ’n loodgietersonderneming, Janine is die eienaar van Makietie Linne
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days