Rooi Rose

’N REGTE HUISHEN

Rob is volgens sy eie beskrywing ’n taamlike . “Ek gaan nie baie uit nie, en kuier graag saam met familie en vriende. Ek woon , en gaan graag te wees!” Hy is nog . “Ek is nie op die oomblik op soek na ’n vrou nie, maar ek glo as die tyd reg is, sal ek die regte een raakloop.” Hy wil vir eers ’n bietjie meer op homself en sy . “Ek was die grootste deel van my lewe in ernstige verhoudings, maar ek het agtergekom dat ek te veel van myself en my tyd in die ander persoon belê. Ek het nie by .” Nie dat hy sal nee sê as die regte vrou oor sy pad kom nie. Het hy enige voorkeure? “Glad nie oor iets soos die uiterlike nie. Vir my gaan dit Maar ja, ek hou van borrelende mense. Dis vir my belangrik hoe iemand grootgemaak is – my ideale maat sal vir ouer mense hê.” Hy verklap dat hy mense meet aan hoe hulle optree teenoor mense wat hulle as minderes beskou. “Dis maklik om met respek op te tree teenoor iemand wat ’n doel dien vir jou persoonlike agenda. Hoe jy optree teenoor byvoorbeeld ’n – iemand wat nie iets vir jou agenda beteken nie – sê baie van ’n mens se karakter.” Hy is mal oor . “Ek kan nie wag om een van my eie te hê nie. Of nee, ek kan! Maar kinders sien ons as superhelde. Dis vir my wonderlik!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Wyn Van Die Maand
La Motte Shiraz 2017 is ’n vrugtige shiraz gemaak in die karakter en styl van Franschhoek-shiraz. Die 15% durif shiraz wat bygevoeg word, gee die wyn ’n diep, donker rooivrugkarakter. Durif word veral in Australië en Kalifornië gebruik in versnitte s
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee

Related