Maklik vir die kosblik
Dec 27, 2019
3 minutes
Deur CARMEN NIEHAUS
Foto’s: MISHA JORDAAN
WENK
Onthou om ’n yspak by die kospakkie te sit as daar enige proteïen, veral hoender of maalvleis, in die kospakkie is. Laat die kinders liefs die proteïenryke kos met pouse eet om die moontlikheid van bederf uit te skakel.
KOSBLIK 1
POUSE
TORTILLA-EIERBAKKIES
LEWER 6 BAKKIES
BEREIDING: 15 MIN.
GAARMAAK: 40 MIN.
◗ 6 snoepery-tortillas (sowat 10 cm groot)◗ 250 ml (1 k) gerasperde kaas◗ 200 g ham, in blokkies gesny◗ 150 g babatamaties, gehalveer◗ 6 eiers, geklits◗ 250 ml (1 k) melk◗ sout en peper na smaak
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days