HIER’S HULP Beïndruk so aanlyn
Jan 10, 2020
3 minutes
Deur KIM ARENDSE
IS JY in die nuwe jaar op soek na ’n nuwe werk? Jy beskik moontlik oor al die nodige vaardighede, kwalifikasies en ervaring vir die pos waarvoor jy aansoek doen, en jy is dalk ook goed daarmee om in lewende lywe ’n goeie eerste indruk te maak. Maar sê nou maar jou potensiële werkgewer of werwer versoek ’n aanlyn onderhoud?
Onderhoude deur middel van aanlyn videoplatforms soos Skype, BlueJeans en selfs WhatsApp word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days