’N TREFFER-KOMBINASIE
NIE een van hulle was juis danig oor die boeke op skool nie, maar albei se loopbaan het reeds in hul tienerjare begin. En toe hulle eers die grootmenswêreld betree, was daar geen keer aan dié twee nie.
Die kitaarvirtuoos en sanger Loki Rothman (29) en die modelstilis Marí Conradie (30), wat al die afgelope vyf jaar ’n paartjie is, is albei bekendes in die plaaslike vermaakwêreld.
Maar al sien ’n mens hulle soms voor die kameras of op die verhoog – Loki as musikant en Marí as model – is hulle dikwels die mense wat dinge ágter die skerms laat gebeur.
Loki, ’n vervaardiger en komponis, was onlangs vir die klankbaan en musiekvermenging van , kykNET en The Film Factory se nuwe goedvoelfliek, , verantwoordelik.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days