Huisgenoot

POPPIE OP DIE SILWERDOEK

HAAR naam het sinoniem geword met dié van Poppie Nongena, die onvergeetlike hoofkarakter in Elsa Joubert se bekroonde roman wat meer as 40 jaar gelede opslae gemaak het.

Toe Nomsa Nene in 1979 in die hoofrol in die verhoogstuk Die swerfjare van Poppie Nongena verskyn het, was sy een van die eerste swart aktrises op “ ’n wit verhoog” in apartheid-Suid-Afrika.

Daarmee het sy grense verskuif – net soos die roman wat op die ware verhaal van die skrywer se huiswerker, Eunice Nongena, gegrond is en roerend vertel van die ontberings wat sy en haar gesin weens die destydse paswette moes deurmaak.

Terwyl Nomsa haar as bloedjong aktrise een aand in die Markteater in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks