Huisgenoot

Marlo Minnaar

KOMEDIEMAN

Dié Kapenaar is bekend vir sy rolle as die tronkbewaarder-skurk Tony in die sepie 7de Laan en as Aiden Cloete wat so koppe stamp met sy ma, Maggie (Lee-Ann van Rooi), in die dramareeks Sara se geheim.

Van 3 Februarie kielie Marlo die lagspiere as Charlie Daniels in Netwerk24 se tweede aanlyn blitsreeks, Op en af. Dié reeks, wat volg op Netwerk24 se eerste blitssepie, Die testament, gaan oor drie getroude paartjies wat almal om hulp by ’n aanlyn huweliksberader aanklop.

“Dis die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related