Huisgenoot

’N SKOON BLADSY

WEEK ná week, jaarin en jaaruit, oor byna twee dekades heen … Dit is hoe lank sy ons voor die kassie vasgenael gehou het.

Devi Sankaree Govender, die vurige aanbieder van die M-Net-aktualiteitsprogram Carte Blanche, was en bly die verpersoonliking van dinamiet in ’n klein pakkie.

Vra maar vir die arme drommels wat al voor die kameras in haar visier was. Van kabinetsministers tot maatskappybase wat moeilike kwessies probeer systap tot vermeende bedrieërs wat probeer wegskram.

Dié vreeslose ondersoekende joernalis van skaars 1,5 m hoog laat almal met haar vlymskerp vrae kriewel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related