Huisgenoot

EN TOE IS DIT LIEFDE. ..

SY BRUINGEBRANDE arm – die arm van ’n boer wat sommer baie in die son kom – is liefdevol om haar skouer gevou waar hulle styf teen mekaar op die bank sit. Sy speel ’n rukkie lank met sy vingers en hand terwyl hulle gesels, en vou haar vingers dan in syne.

Noudat die kollig van die gewilde kyk-NET-maatsoekprogram Boer soek ’n vrou ’n bietjie verdof het, kan dié boer en sy nuwe meisie eindelik ontspan en sommer net verlief wees.

Kykers het eers onlangs op die kassie ontdek boer Graham en Ilne, van die 12de seisoen van dié reeks, het liefde by mekaar gevind en ’n paartjie geword, maar hulle gaan eintlik al sedert einde Augustus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related