Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS MOET VORENTOE KYK EN AANGAAN’

’n Jaar ná die Hoërskool Driehoek-brugramp gaan dit beter met die onderwysers en kinders, sê RicardoErasmus, dienuweskoolhoof. Maarhullesalnooitvergeetnie.

Baie sterkte met die taak, Ricardo Erasmus. Die Steyn-gesin weet u sal alles insit om ’n sukses by die skool te maak, al is dit ook ’n bittersoet situasie waarin jy is.
ANNEMARIE

Ek sal daardie dag nooit vergeet nie. Waar die skool vandag is, bewys ons as Suid-Afrikaners kán weer opstaan. Dis die kwaliteit van ál ons burgers wat die verskil maak.
MARYNA

Nee, meneer. Die Vaaldriehoekers sal altyd die seer van daardie dag voel. Jy weet nie wat in ander se koppe aangaan nie. Net die Here kan help om dit te verwerk.
THELMA

Daardie dag was ’n onvergeetlike nagmerrie. Dink aan veral kinders en ouers wat iemand verloor het. Mag die kinders wat so jonk weggeneem is in vrede rus.
MARIETTE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related