Dié Week In Die Landbou
Die Perdekraal-Oos-windplaas van die Witzenberg-munisipaliteit in die Wes-Kaap sal na verwagting teen Julie kommersieel hernubare elektrisiteit tot die nasionale kragnetwerk kan begin bydra. Volgens mnr. Glenn Hobson, projekbestuurder vir die bouwerk