Dié Week In Die Landbou
Dié reusemielieplante is by mnr. Hannes de Beer op die plaas Broodsnydersplaas in die distrik Middelburg, Mpumalanga, afgeneem. Mnre. Arno van Staden (links) en Wickus Fourie van Silostrat is albei 1,85 m lank. Dr. Werner Rossouw, handelaar en direkt