Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APRIL – 20 MEI

Met die nuwemaan in jou sterreteken op die 8ste kan jy moontlik na ’n nuwe begin uitsien. Wees kreatief en laat jou verbeelding toe om nuwe idees of weë in die lewe op te tower, pleks daarvan om jouself tot die bekende te beperk. Gee noukeurig aandag aan terugflitse of aan jou drome terwyl jy slaap vir leidrade oor wat jou onbewuste tans verwerk.

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Jy word dikwels ’n sosiale vlinder genoem, bloot omdat jy daarvan hou om te kuier en stimulerende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related