Huisgenoot

OOK IN DIE EG VERBIND

DIS dikwels een van die roerendste oomblikke op ’n bruilof wanneer die bruidegom sy hande om sy vrou sit en op die maat van ’n romantiese liedjie die dansbaan open.

Maar toe Abigail Hensel en Josh Bowling onlangs dié dansie op hul troue aanpak, het dit effens anders gelyk – Josh se nuwe skoonsuster, Brittany Hensel, moes saamdans.

Sien, die tweeling Abigail en Brittany is sedert hul geboorte vas aan mekaar. Die grootste deel van hul torso’s is gedeel, en hulle het net twee arms en twee bene, wat hulle op die oog af amper soos iemand met twee koppe laat lyk. Dié twee kan nie geskei word nie, want hoewel elkeen haar eie hart, longe, maag en een nier het, deel hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related