Landbouweekblad

Reputasie van gehalte en styl deur Outlander bevestig

SUV vir ’n boervrou 7

Toe Landbouweekblad vyf boervroue nooi om sewe sportnutsvoertuie in vier uitdagings te beproef, het hulle nie gehuiwer nie.

Amoné Kriek van Balfour, Anneri Lindeque van Mbombela en Elisca Pistorius van Val – almal in Mpumalanga – Esri Meintjès van Viljoenskroon in die Vrystaat en Jolandie Malan van Pretoria, Gauteng, het die voertuie op ’n 4x4-baan, in ’n spoedtoets en ’n remtoets op grondpad, asook ’n teertoets gery.

Hierdie toetse was ’n goeie verteenwoordiging van die toestande wat boervroue daagliks moet baasraak wanneer hulle kinders skool toe ry, op die plaas help of gou dorp toe moet gaan vir proviand.

Hulle is dus meer as bekwaam om ’n mening te hê oor hoe die sportnutsvoertuie vaar. Daarby het hulle ’n oog stewig op hoe prakties so ’n kar vir die hele gesin is.

Wat die vroue se se -dag by die Sandwani-wildplaas gekenmerk het, is hul weldeurdagte en eerlike beoordeling van elke voertuig. Hulle het wel hul gunstelinge gehad, maar was oopkop oor dié handelsmerke waarmee hulle minder vertroud was en het elkeen se goeie punte raakgesien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit