Landbouweekblad

Toyota Fortuner, steeds boervrou se staatmaker

In ’n suksesvolle boerdery moet jy vinnig van besluit kan verander, want daar is nie baie dinge waarop jy kan staatmaak nie. Net wanneer ’n mens begin dink vanjaar gaan ’n rekordoes wees, wys ’n El Niño tande. Of jy moet só byhou by verandering dat jy moeër word as ’n Nuwejaarsdag-drawwer.

Daarom is dinge waarop jy werklik kan staatmaak van onskatbare waarde, veral as dit jou nie met verandering oorrompel nie.

Een só ’n staatmaker is die Toyota Fortuner. Toe dit in 2006 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel is, het dit gou boaan die verkooplyste gepryk. Vandag is dié neef van die Hilux-bakkie steeds ’n topverkoper onder Suid-Afrikaners. En jy hoef net op ’n Sondagoggend op die kerkterrein van enige plaasdorp te gaan kyk om te besef ’n groot aantal van dié kopers is boere.

Een van die redes hiervoor is die goeie inruilwaarde van die Toyota-handelsmerk. Nog redes is die staatmakerreputasie van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter